Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Umuzi

@ Sunday Times Books LIVE

Sekskapades en bordele: Kleinboer gesels met Pauli van Wyk oor Werfsonde

WerfsondeFanie de Villiers, oftewel Kleinboer, se jongste roman, Werfsonde, het onlangs by Umuzi verskyn. Net soos in sy omstrede debuutboek, Kontrei, besoek die hoofkarakter in Werfsonde ook steeds kroeë en bordele, maar in die nuutste roman is daar “minder seks en meer tuinbepeinsings”. Met Beeld se Pauli van Wyk gesels Kleinboer oor die intieme besonderhede van sy eie liefdeslewe:

Fanie de Villiers was 27 toe hy sy maagdelikheid verloor het – by ’n Amerikaanse prostituut.

Trouens, hy was so oningelyf en ongemaklik in die wêreld van vroue dat hy haar nie as ’n prostituut herken het nie.

Eers toe Vicky van Miami die mededingende prys van $45 aanbied en hom wegraap voor twee ander “lieflike swart vroue”, het die lig aangegaan.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment