Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Umuzi

@ Sunday Times Books LIVE

Om uit te styg het haar gedryf: Pat Fahrenfort gesels oor Spanner in the Works

Spanner in the WorksPat Fahrenfort het ten spyte van haar agtergrond en uitdagende omstandighede haar eie paadjie geloop. Haar biografie, Spanner in the Works, vertel hoe sy van fabriekswereker tot vryheidsaktivis en adjunk-direkteur in die departement van arbeid gevorder het. Rapport se Marlene Malan het met haar gesels oor hoe dié biografie ’n werklikheid geword het:

In ’n raserige lokaal van ’n drukpers in die Paarl gaan staan sy skielik doodstil, staar na ’n voerband wat ’n boek stadig-stadig naderbring.

“Mos myne!” roep die klein vroutjie uit en ’n breë glimlag breek oor haar gesig.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment