Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Umuzi

@ Books LIVE

Potgooi: Christelle Webb-Joubert gesels met Francois Loots oor Die Jakkalsdans

Die jakkalsdansIn Francois Loots se derde roman, Die jakkalsdans, het elke karakter sy of haar eie hoofstuk, waarin hulle hul eie storie vanuit hul eie perspektief vertel. Loots het in ‘n onderhoud op RSG aan Christelle Webb-Joubert gesê dat die karakters se stemme en die storie van Die jakkalsdans op hierdie manier “na hom gekom” het. “Vir my, as ek skryf, dan doen ek wat van nature kom, wat natuurlik gebeur,” sê hy. Luister na die potgooi:

 
icon for podpress  Die Jakkalsdans: Play Now | Play in Popup | Download

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment