Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Umuzi

@ Books LIVE

Anim van Wyk gesels met David Goldblatt oor fotografie, protes, misdaad en Afrikaners

TJAnim van Wyk het met die wêreldberoemde fotograaf David Goldblatt gesels ná hy die president se Orde van Ikhamanga (silwer) van die hand gewys het in protes teen die Wetsontwerp op Beskerming van Inligting wat onlangs deur die Parlement aanvaar is. Voorheen het Goldblatt foto’s geneem van Afrikaners, myne en die voormalige tuislande. Deesdae fokus hy op die tema van misdaad, omdat hy meen dat dit ons almal raak:

Dalk trek fotograwe later op hul foto’s, want David Goldblatt herinner aan een van sy beroemde werke.

Sy gesig is meestal strak, sy gelykmatige stem swart-en-wit.

Elke antwoord word tot die noodsaaklike beperk.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment