Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Umuzi

@ Sunday Times Books LIVE

Evita Bezuidenhout binnekort te siene in Desperate First Ladies

Evita Bezuidenhout

Evita se Kossie SikelelaEvita's Kossie SikelelaAlmal se gunsteling dame, Evita Bezuidenhout, sal binnekort te siene wees in ‘n nuwe produksie genaamd “Desperate First Ladies”. Evita sal vergesel word deur Afrika- Joodse prinses Nowell Fine, die Kaaps-Maleise vuurvreter mev. Petersen, die bergie Wilhelmina Opklim en Evita se suster, Bambi Kellerman.

Die produksie open 7 Augustus 2010 by Lyric-teater in die Gold Reef City-casino.

Sy is terug – ons elegantste en gewildste vrou in die politiek, Evita Bezuidenhout.

En vrou van statuur wat sy is, gee sy nie om om die kollig te deel nie.

Vir haar beperkte speelvak van 7 tot 9 Augustus in die Gold Reef City-casino se Lyric-teater bring Pieter-Dirk Uys die Afrika- Joodse prinses Nowell Fine, die Kaaps-Maleise vuurvreter mev. Petersen, die bergie Wilhelmina Opklim en Evita se uitgesproke suster Bambi Kellerman saam.

Boekbesonderhede


Foto te danke aan Gold Reef City

 

Please register or log in to comment